Inkopie-tog Kompetisie, 23 Desember 2009 Gallery
Weskus Mall het vanaf 27 November 2009 tot 20 Desember 2009 'n kompetisie geloods waar 2 wenners 'n inkopietog ter waarde van R5000 elk kon wen! Die gelukkige wenners, Nisjka Maree en Ruwhan Davids se name is op Maandag, 21 Desember 2009 getrek! Elke wenner het 20 minute gekry om hul R5000 te spandeer by enige winkel by Weskus Mall. Die groot dag het aangebreek op Woensdag, 23 Desember 2009. Die opgewondenheid was tasbaar deur die hele sentrum! Met hul aankoms, het die senuwees bietjie geknaag, maar gou genoeg het ons weggespring, gewapen met 'n waentjie, 'n plan en 'n toegewyde span!! Nisjka, tipies vrou, het haar roete goed beplan en haar lysie slaafs gevolg. Binne 12.95 minute was haar hele R5000 omskep in 'n waentjie vol kleurvolle kersgeskenke. Ruwhan het in minder as 15 minute die sentrum op horings geneem met spoed en ywer en het gegryp soos die lus hom pak! Met sy suster as loods, het die 5jarige outjie met trots vir ma, pa, sus, vriende en familie gekies. Knap gedaan!!

Click to enlarge Click to enlarge Click to enlarge Click to enlarge Click to enlarge Click to enlarge Click to enlarge Click to enlarge Click to enlarge

Previous page
  • All
  • Audio/Electronic, PC, Cellphone & Photo
  • Banks, Forex & Financial
  • Books, Cards, Gifts & Stationery
  • Clothing
    • Ladies
    • Mens
    • Sports Fashion
    • Unisex
  • Clothing / Unisex
  • Department Stores
  • Eyewear & Optometrists
  • Food
    • Bottle Store
    • Coffee Shops
    • Fast Food
    • Grocery & Supermarkets
    • Restaurants
  • Footwear
  • Hair, Health & Beauty
    • General
    • Pharmacy
  • Home, Decor, Interior & Furniture
  • Jewellery & Accessories
  • Music & Entertainment
  • Pet Shops
  • Services
  • Speciality
  • Sport, Outdoor, Goods & Gear
  • Toys, Education, Hobbies & Gifts
Monday - Friday
9:00 - 18:00
Saturday
9:00 - 17:00
Sunday
9:00 - 15:00
Public Holidays
9:00 - 15:00
PHYSICAL ADDRESS:
Weskus Mall, 110 Saldanha Road,
VREDENBURG
POSTAL ADDRESS:
PO Box 2001, Witteklip Mall, 7379
Email: info@weskus-mall.co.za

TELEPHONE: 022 703 6900
FAX: 022 713 4730