Damesklub, 24 Feb 2010 Gallery

Ons eerste Damesklub oggend van 2010 was ‘n groot sukses!  Salmon Vermaak, verbonde aan Dikaios Saldanha, het ‘n inspirerende praatjie gelewer oor verhoudings en die pad na geluk.  Ons het almal baie baat gevind uit die toespraak en ons bedank hom vir sy teenwoordigheid en sy woorde van bemoediging.

‘n Splinternuwe winkel, Apples & Pears, maak hul deure oop in Weskus Mall op 1 Maart 2010 en het ‘n asemrowende modeparade aangebied! 

Ons bedank ons borge, Foschini vir die grimering van ons modelle, Bargain Books vir hul geskenke en Galaxy vir hul donasie.  ‘n Spesiale woord van dank aan Checkers Weskus Mall vir hul volgehoue ondersteuning en betrokkenheid by ons Damesklub funksies. 


Click to enlarge Click to enlarge Click to enlarge Click to enlarge Click to enlarge Click to enlarge Click to enlarge

Previous page
  • All
  • Audio/Electronic, PC, Cellphone & Photo
  • Banks, Forex & Financial
  • Books, Cards, Gifts & Stationery
  • Clothing
    • Ladies
    • Mens
    • Sports Fashion
    • Unisex
  • Department Stores
  • Eyewear & Optometrists
  • Food
    • Bottle Store
    • Coffee Shops
    • Grocery & Supermarkets
    • Restaurants
  • Footwear
  • Hair, Health & Beauty
    • General
    • Pharmacy
  • Home, Decor, Interior & Furniture
  • Jewellery & Accessories
  • Music & Entertainment
  • Pet Shops
  • Services
  • Speciality
  • Sport, Outdoor, Goods & Gear
  • Toys, Education, Hobbies & Gifts
Monday - Friday
9:00 - 18:00
Saturday
9:00 - 17:00
Sunday
9:00 - 15:00
Public Holidays
9:00 - 15:00
PHYSICAL ADDRESS:
Weskus Mall, 110 Saldanha Road,
VREDENBURG
POSTAL ADDRESS:
PO Box 2001, Witteklip Mall, 7379
Email: info@weskus-mall.co.za

TELEPHONE: 022 703 6900
FAX: 022 713 4730