Damesklub, 31 March 2010 Gallery
Weskus Mall het sopas 1 jaar oud geword en ons het dit gevier met ‘n ongelooflike Dameskluboggend by Café Graze! Ons dames het vonkelwyn en ‘n verjaarsdagkoekie met hul aankoms ontvang en was daarna toegespreek deur Jolene Butler, lewensoriënteerder (Life Coach). Ons dames kon hulself so vereenselwig met die voorbeelde en staaltjies wat Jolene vertel het, maar kon benewens dit iets leersaam en waardevol met hul neem.

‘n Vurige buikdans vertoning het gevolg, wat opgevoer was deur Lynn-Marie van Langebaan. ‘n Paar van ons dames was so oorgehaal met die vertoning dat hulle self deelgeneem het in die pret en Lynn-Marie het hulle ‘n paar bewegings en passies gewys.

Café Graze het, soos gewoonlik, estetiese smaaklike geregte voorgesit.

Ons wil graag ons borge bedank: Foschini, Jet Store Weskus Mall, Mr Price Home, Gospel Direct, Sheet Street, Ouhout Meubels & Execuspecs. Jul bydraes en betrokkenheid word hoog op prys gestel en jul ondersteuning dra by tot die groot sukses van ons Damesklub.

Sou u ook graag wil deelhê in hierdie funksies, registreer op hierdie webtuiste onder ‘Clubs’.

Click to enlarge Click to enlarge Click to enlarge Click to enlarge Click to enlarge Click to enlarge Click to enlarge

Previous page
  • All
  • Audio/Electronic, PC, Cellphone & Photo
  • Banks, Forex & Financial
  • Books, Cards, Gifts & Stationery
  • Clothing
    • Ladies
    • Mens
    • Sports Fashion
    • Unisex
  • Department Stores
  • Eyewear & Optometrists
  • Food
    • Bottle Store
    • Coffee Shops
    • Grocery & Supermarkets
    • Restaurants
  • Footwear
  • Hair, Health & Beauty
    • General
    • Pharmacy
  • Home, Decor, Interior & Furniture
  • Jewellery & Accessories
  • Music & Entertainment
  • Pet Shops
  • Services
  • Speciality
  • Sport, Outdoor, Goods & Gear
  • Toys, Education, Hobbies & Gifts
Monday - Friday
9:00 - 18:00
Saturday
9:00 - 17:00
Sunday
9:00 - 15:00
Public Holidays
9:00 - 15:00
PHYSICAL ADDRESS:
Weskus Mall, 110 Saldanha Road,
VREDENBURG
POSTAL ADDRESS:
PO Box 2001, Witteklip Mall, 7379
Email: info@weskus-mall.co.za

TELEPHONE: 022 703 6900
FAX: 022 713 4730