Damesklub, 28 May 2010 Gallery
Op Vrydag, 28 Mei, het die Damesklub weereens vergader by Cafe Graze vir ‘n besonderse kuiertjie. Hierdie keer was ons tema Fiksheid en Gesondheid.

Oxigym het ‘n kort seminaar aangebied, wat ons meer geleer het oor hoe die vetjies om die middel vorm en natuurlik ook hoe om dit af te skud!

Alet, ook betrokke by Oxigym, het aan ons die voordele van Osoon Terapie verduidelik, nog ‘n diens beskikbaar by Oxigym.

Tarryn, Clarins Konsultant by Edgars Weskus Mall, het wenke vir winter velsorg aangebied. Ons dames het dit so geniet! Twee gelukkige lede het ‘n gratis gesigsbehandeling ontvang! Susan Maraschin het ook die voordele van haar produk aan die dames verduidelik, die effek daarvan op mense en ook op troeteldiere.

Ons bedank ons borge: Signature Cosmetics, Bargain Books, Clarins, Oxigym, Kodak en SureSlim vir u waardevolle bydrae!

Click to enlarge Click to enlarge Click to enlarge Click to enlarge Click to enlarge

Previous page
  • All
  • Audio/Electronic, PC, Cellphone & Photo
  • Banks, Forex & Financial
  • Books, Cards, Gifts & Stationery
  • Clothing
    • Ladies
    • Mens
    • Sports Fashion
    • Unisex
  • Department Stores
  • Eyewear & Optometrists
  • Food
    • Bottle Store
    • Coffee Shops
    • Grocery & Supermarkets
    • Restaurants
  • Footwear
  • Hair, Health & Beauty
    • General
    • Pharmacy
  • Home, Decor, Interior & Furniture
  • Jewellery & Accessories
  • Music & Entertainment
  • Pet Shops
  • Services
  • Speciality
  • Sport, Outdoor, Goods & Gear
  • Toys, Education, Hobbies & Gifts
Monday - Friday
9:00 - 18:00
Saturday
9:00 - 17:00
Sunday
9:00 - 15:00
Public Holidays
9:00 - 15:00
PHYSICAL ADDRESS:
Weskus Mall, 110 Saldanha Road,
VREDENBURG
POSTAL ADDRESS:
PO Box 2001, Witteklip Mall, 7379
Email: info@weskus-mall.co.za

TELEPHONE: 022 703 6900
FAX: 022 713 4730