Koop ‘n Afrikaanse boekdag word mondig by Bargain Books!
Koop-’n-Afrikaanse-boekdag word mondig!
Net Bargain Books SA rek hierdie spesiale verjaardag oor vier dae uit sodat jy groter besparings en meer Afrikaanse leesgenot kan kry.
Van 14 tot 17 Augustus 2025 bied Bargain Books SA -takke 20% afslag op Afrikaanse boeke deur jou gunstelingskrywers: Dana Snyman, Marita van der Vyver, Chanette Paul, Deon Meyer, Madeline Rust en baie ander.